Johan Delport Hy het ons lief

Loading player...
Johannes 3:16: Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (2020 Vertaling)
13 Dec 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - PSALMS 104:1

Ek wil die Here prys! Here my God, hoe geweldig groot is U! U is beklee met majesteit en eer. PSALMS 104:1 NLV
7 May 1AM 2 min

Lorriaan du Plessis - DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33

‬‬‬‬‬‬‬Bly op die koers wat die Here julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem. DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
21 Apr 1AM 2 min

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min

Ingrid Venter - JESAJA‬ ‭58‬:‭9

Wanneer jy dan roep om hulp, sal die Here antwoord. Jy sal roep om hulp en Hy sal sê: Hier is Ek! JESAJA‬ ‭58‬:‭9‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬
17 Apr 1AM 1 min