
Hoe suksesvol is Meta en Ray-Ban se nuwe KI-bril?
Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die Meta en Ray-Ban KI-bril.