
Prof. Frikkie Maré gesels oor die jongste inflasiesyfers
Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die jongste inflasiesyfers en die vrese wat daar was dat rentekoerse kon styg. Voedselinflasiesyfers behoort binnekort te stabiliseer. Maré voorspel dat rentekoerse nie binne die afsienbare tyd sal styg nie en noem dat daar selfs vroeg in 2024 rentekoers-verligting kan wees.