#JouGrootKuier - Leon Gropp

Loading player...
Nina voel so bietjie uit oor Doepie en Leon se "Bromance" want hulle praat die taal. Leon Gropp kuier vandag en voer ons weg met sy musiek en kom vertel ons ook oor sy nuwe Kersfees liedjie wat sopas uitgekom het.
22 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min