Transnet kry ’n R47 miljard-reddingsboei

Loading player...
Prof Jan Havenga van Stellenbosch Universiteit gesels oor Trasnet wat in skuld verdrink en die nasionale tesourie se reddingsboei.
1 Dec 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min