
Tweepot-stelsel tree nou eers in September in werking
Loading player...
Adri Messerschmidt, senior beleidsadviseur by die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) gesels oor die tweepot-stelsel wat nou later in werking tree.