
Grafte en begrafnisse op plase van mense wat nie op plase woon nie
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is 'n bekende regskundige wat spesialiseer in grondkunde en hy bespreek vandag verder die onderwerp van grafte en begrafnisse op plase en die regte van eienaars en persone wat op die plaas bly en/of werk. Daar is verskeie wetgewings wat hierdie prosesse reguleer en Moolman verduidelik volledig hoe rolspelers dit moet hanteer, veral in die geval waar begrafnisse op plase versoek word van mense wat nie op plase bly nie.