‘n Proeflopie vir ‘n vierdag-werkweek

Loading player...
Prof Renata Schoeman van die Universiteit van Stellenbosch se Sakeskool gesels oor die proeflopie vir ‘n vierdag-werkweek in Suid-Afrika.
14 Dec 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Dis hoe mens rykdom bepaal

Johann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal.
3 Oct 11AM 7 min