Daar is plek vir jou matriekkind om vir ‘n aambag te gaan leer

Loading player...
Elsie Harmse, bestuurshoof van die UXi Artisan Development Groep gesels oor die moontlikheid vir matrikulante om volgende jaar ’n ambag te leer.
14 Dec 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min