
Vergoeding vir grond wat vir grondhervorming geoormerk is
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige wat spesialiseer in grondsake, bespreek vandag die kwessie rondom vergoeding vir grond, wat vir grondhervorming geoormerk is.