
Landbounuus: Vooruitsigte wys opwaartse tendens in pryse
Loading player...
Dr Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit en uitvoerende direkteur van AMT lewer die onlangse SAFEX-nuus en beskryf die vooruitsigte vir plaaslike pryse.