
Kan die regering se nuwe energieplan beurtkrag vinnig afskakel?
Loading player...
Chris Yelland, onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur van EE Business Intelligence gesels oor die regering se nuwe energieplan.