Kleindorpie karakters: Leona Oosthuizen

Loading player...
Leona Oosthuizen het sowat 30 jaar gelede met haar eerste besoek aan Pelgrimsrus besluit daar wil sy woon. Dit het ses jaar geneem om die droom te laat realiseer. Sy kyk nie terug nie, vertel sy vir Mireille.
9 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min