Hoekom is daar ’n vertraging wanneer iemand jou betaal voor dit in jou rekening wys?

Loading player...
Solly Bellingan, hoof van bemarking by BankservAfrica beantwoord 'n luisteraarsvraag oor die vertraging van fondse.
10 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min