’n Interessante reis van ‘n ingenieur tot ’n joernalis

Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
11 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Dis hoe mens rykdom bepaal

Johann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal.
3 Oct 11AM 7 min