
Entrepreneurskap
Loading player...
Wanneer jy soggens aantrek vir skool, het jy al ooit gewonder waar jou tandeborsel vandaan kom? En die tandepasta wat jy gebruik? Die seep waarmee jy jou gesig was en die haarborsel waarmee jy jou hare kam – al hierdie items het hul ontstaan en weg gevind tot in ons huise danksy innoverende entrepreneurs. Kom ons vind meer uit oor hierdie groot woord.