
Rhinus Lotz stel nuwe enkelsnit vry
Loading player...
Die plaaslike sanger, Rhinus Lotz, het sy jongste enkelsnit, "Om by jou te wees" vanoggend in die ateljee op 100.5FM kom vrystel. Hy gesels met Sonop Ontbyt.