Hollandse Molen herleef na jare

Loading player...
Yulandi Jansma het uit verveeldheid tydens die grendeltydperk begin bak. Mettertyd het haar vaardighede to verbeter dat sy haa skoonpa, Frank Jansma, se Hollandse gebak-resepte aangeleer het om die Hollandse Molen te laat herleef. Sy kuier op Kies Koers.
17 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min