#DieGrootTrek - Twenty4Seven Gesels met Doepie & Nina

Loading player...
Die band het vir hulself n groot naam gemaak in Suid Afrika met snitte soos "Slave to the music" en dit was ook die eerste cd wat Doepie gekoop het destyds met sy eerste sakgeld. GrootTrek span Doepie en Nina gesels met Nance, Jacks en Hanks oor hulle Retro Toer in SA en hulle musiek wat kom al van die laat 80's af.
15 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min