#DieGrootTrek - Brendan Peyper oor OP MY EISH

Loading player...
Die Seisoen 3 bachelor van Op My Eish, Brendan Peyper kuier by ons vandag. Ons hoor bietjie meer oor sy soeke na liefde, of hy die proses geniet het en Jo Black loer ook in om vir ons te vertel wat hy moes doen as Brendan se "Wingman".
18 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min