
Kulturele danse
Loading player...
Dans is ‘n opeenvolging van bewegings van die voete, hande en lyf op die maat van musiek, deur ’n individu, ‘n danspaar of ‘n groep. Daar is verskeie vorme van dans: ’n informele manier vir sosiale ontspanning en pret, of ’n formeler vorm wat ’n spesifieke styl behels. Daar is verskeie vorme van dans: ’n informele manier vir sosiale ontspanning en pret, of ’n formeler vorm wat ’n spesifieke styl behels.