Die IMF lê die lang mes in, halfveer sy groeiverwagting vir SA

Loading player...
Dr Christie Viljoen, ekonoom van PWC gesels oor die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) se vooruitsig vir Suid-Afrika.
30 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Dis hoe mens rykdom bepaal

Johann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal.
3 Oct 11AM 7 min