Vyfde Ride for a Child skop Sondag af

Loading player...
Pediatric Care Africa (PCA) vertrek op 11 Februarie uit Witirivier vir die vyfde Ride for a Child-motorfietsrit om skenkings in te samel vir mediese dienste vir behoeftige kinders.
Vanjaar gaan hulle ook 'n wêreldrekord vir motorfietse aanpak. Dr. André Hattingh gesels met Sonop Ontbyt.
6 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min