Childline hier vir kinders in Mpu

Loading player...
Childline het in slegs die afgelope ses maande duisende oproepe ontvang van kinders regoor Mpumalanga wat hul benodig. Dr., Benita Nel sê hulle stap ook 'n pad met tans 139 behoeftige kinders, aan wie die basiese skoolbenodighede 'n wêreld se verskil sal maak.
6 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min