Romantiese etes op die spel vir Valentynsdag

Loading player...
DNATel bied vanjaar ‘n opwindende Valentynsdag-kompetisie aan op hul Facebook-blad.
Jy kan ‘n romantiese ete vir twee by Orange Restaurant of die Botanical Garden Restaurant wen vir jou en jou geliefde, deur bloot te sê wat jou gunsteling liefdesliedjie is. Yolandé Calvert het al die besonderhede.
8 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min