Die JSE en die rand bly onder druk hier aan die einde van die week

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Sasol se handelsopdatering, en Italtile se aandeelprys wat styg.
9 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min