
Helpende Hand rus plaaslike groentjies toe vir grootskool
Loading player...
Marla Louw, die nuwe voorsitter van die Laeveld-tak van Solidariteit Helpende Hand, gesels saam met haar voorganger, Elize Visser, oor hul skooltassie- en spreekkamer-projekte.