#DieGrootTrek - SONA 2024 bespreking met Ayanda Alie van BOSA

Loading player...
Ayanda is die voormalige woordvoerder van minister van vervoer Fikile Mbalula en is huidiglik die kommunikasie bestuurder vir Build One SA. Ons gesels bietjie oor alles wat die president belowe het gedurende sy State Of The Nation speech laas week en wat die verkiesing moontlik vir ons kan inhou.
13 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min