Ride for a Child: Dag 5

Loading player...
Pediatric Care Africa (PCA) het Sondag uit Witirivier vertrek vir die vyfde Ride for a Child-motorfietsrit om donasies in te samel vir mediese sorg vir behoeftige kinders. Vanjaar gaan hulle ook 'n wêreldrekord vir motorfietse aanpak. Dr. André Hattingh sê hulle het gister in Vryburg aangekom, en ry nou deur die Karoo (sy gunsteling).
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min