
4Sight wys klein maatskappye kan nog groot opbrengste lewer
Loading player...
Tertius Zitzke, uitvoerende hoof van 4Sight Holdings gesels oor die groep se groei, finansiële resultate, en kunsmatige intelligensie.