#DieGrootTrek - Arnold Vosloo

Loading player...
Arnold het weer kom inloer by Doepie en Nina om te gesels oor sy nuwe reeks "Plan B" wat binnekort op Kyknet gaan verskyn. Dink aan 'n afrikaanse weergawe van Oceans eleven. Arnold speel n baie interesante karakter en vertel ons ook bietjie meer oor wat hy tans mee besig is en wat die toekoms vir hom inhou.
20 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min