Christo Wiese wil méér diamante ontgin

Loading player...
Dr Christo Wiese, stigter van Shoprite gesels oor sy planne om meer diamante te ontgin, en die Suid-Afrikaanse ekonomie.
26 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Dis hoe mens rykdom bepaal

Johann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal.
3 Oct 11AM 7 min