Die regering wil die moratorium op skaliegas-eksplorasie so gou as moontlik ophef

Loading player...
Makhosonke Buthelezi, woordvoerder van die departement van minerale bronne en energie, en Lambert de Klerk, bestuurder vir omgewingsake by AfriForum gesels oor die regering se planne om die moratorium op skaliegas-eksplorasie op te hef.
6 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21
22 May 12PM 6 min