#DieGrootTrek - Steve Hofmeyr

Loading player...
Daar is nie 'n Suid-Afrikaner wat nie die man ken of een van sy liedjies nie. Steve Hofmeyr kom kuier vir Doep en Niens om sy nuwe enkelsnit vir sy dogter Romy vry te stel en ons gesels ook bietjie oor sy passies wat strek van politiek tot 'n nuwe aanlyn winkel waaraan hy werk.
8 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min