
Laerskool Laeveld sluit kwartaal met pretloop af
Loading player...
Dinsdag 19 Maart hou Laerskool Laeveld weer hul jaarlikse, gewilde pretloop om die kwartaal mee af te sluit. Cornelia Janse van Rensburg en Anzel Beattie gesels met Skedaddle.