Bizskoops - 15 Maart 2024

Loading player...
Op die program vandag ... Ekonome waarsku dat die inflasiekoers vir Februarie hoër kan wees as wat verwag is.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor ekonomiese aanwysers.
In internasionale sake-nuus... Japan vermy 'n tegniese resessie.
In beleggingsnuus, Suid-Afrika maak goeie vordering om die land van die gryslys af te kry.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor ’n moontlike resessie, sektore wat in die moeilikheid is en betalingsboikotte.
15 Mar 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 13 Junie 2025

Op die program vandag... # Vervaardigingsproduksie het in April gedaal, wat die skerpste afname in meer as 'n jaar aandui # 'n Ekonoom moedig ouers aan om die voorbeeld vir hul kinders te stel oor hoe om besteding en spaargeld te bestuur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die…
13 Jun 10 min

Bizskoops - 05 Junie 2025

Op die program vandag: # Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon # President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in…
5 Jun 9 min

Bizskoops - 29 Mei 2025

Op die program vandag: # Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie beperk tot net Starlink nie # Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging # In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform…
29 May 9 min

Bizskoops - 22 Mei 2025

Op die program vandag: # Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting # In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal # In beleggingsnuus…
22 May 10 min

Bizskoops - 15 Mei 2025

Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid # Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is…
15 May 10 min