Bizskoops - 05 Junie 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon
# President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in terme van die land se ekonomie.
# In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump het 'n bevel onderteken wat tariewe op staal- en aluminiuminvoer tot 50 persent verdubbel.
# In beleggingsnuus…. Ons kyk na die Boxer-suksesverhaal: hoe 'n belegging van 186 miljoen rand in 30 miljard rand verander het.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die mislukkings, suksesse en toekoms van die regering van nasionale eenheid.
5 Jun Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 16 Oktober 2025

Op die program vandag... # Die Moody’s graderingsagentskap verwag dat Suid-Afrika se ekonomie hierdie jaar kan groei # Die dalende Amerikaanse dollar bevoordeel tans die Suid-Afrikaanse rand # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die goudprys wat ʼn hoogtepunt bereik het # In internasionale sakenuus… China wil hoëtegnologie-vervaardiging bevorder #…
16 Oct 11 min

Bizskoops - 9 Oktober 2025

Op die program vandag... # President Cyril Ramaphosa het die stigting van 'n Ekonomiese Oorlogskamer in die Presidensie voorgestel # Beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het 'n rekordhoogtepunt bereik # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor ekonomiese aanwysers en die sogenaamde Second China Shock # In internasionale sakenuus… Die prys van…
9 Oct 10 min

Bizskoops - 2 Oktober 2025

Op die program vandag... # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skiet tekort aan sy doelwit om vanjaar ekstra inkomste in te samel # Suid-Afrika se negatiewe verbruikersvertroue is 'n bron van kommer # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die onlangse verbruikersvertrouesyfers # Die Amerikaanse federale regering het gesluit # Ons…
2 Oct 15 min

Bizskoops - 18 September 2025

Op die program vandag... # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie daal effens in Augustus # Die Suid-Afrikaanse motorsektor staar groeiende uitdagings in die gesig # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die BBP-syfers wat verlede week vrygestel is # In internasionale sakenuus… Microsoft is gereed om in die Verenigde Koninkryk se…
18 Sep 10 min

Bizskoops - 11 September 2025

Op die program vandag... # President Cyril Ramaphosa het steun uitgespreek vir die inkomende staatsbeheerde Postbank # Suid-Afrika se BBP het opwaarts verras # Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die ekonomie van sport # In internasionale sakenuus… 'n Federale regter het die Amerikaanse president Donald Trump tydelik verhoed…
11 Sep 9 min