Besigheidsidees wat jy sommer vandag mee kan begin

Loading player...
Finansiële kenner, George Foley, vertel van ‘n duisend en een besigheidsidees, dinge wat jy sommer vandag mee kan begin om ‘n ekstra geldjie te verdien. En Emma van der Walt, pastoor en die stigter van die organisasie Brave to Love, kuier by ons in die ateljee om oor die donker wêreld van mensehandel te gesels en hoe God se genade ook daar sigbaar is.
12 Mar 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Muur van hoop, Ya Bana VIllage & KI

Marlene Eksteen van Potchefstroom gesels oor ‘n spesiale mosaïekprojek waarby sy en ‘n groep dames betrokke was om dié universiteitsdorp te verfraai. Naomi Brink vertel meer oor die Ya Bana Village Gastehuis en Retraitesentrum en die werk wat hulle onder kinders doen. Dr Eugene Botha gesels met ons oor kunsmatige…
22 Sep 1 hr 36 min

Mansgesondheid

Voedingskundige Madalein Helm gesels oor mansgesondheid en spesifiek oor voeding vir mans in elke lewensfase.
15 Sep 1 hr 35 min

Joodse Nuwejaar & Hoop na trauma

Marielle de Vos vertel meer oor die Joodse Nuwejaar wat op Saterdag 12 September begin. En Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor hoekom daar altyd hoop ná trauma is.
8 Sep 1 hr 44 min

Salwingsolies

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en hoe God Homself deur salwing openbaar.
1 Sep 1 hr 26 min