Oorwinning in jou stryd

Loading player...
Lurina Fourie gesels oor haar stryd met diabetes. Talana Vuren-Kuhn deel haar getuienis en geloofspad en Anoeschka von Meck vertel meer oor haar jongste roman, Twa die Tydloper.
19 Mar 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Muur van hoop, Ya Bana VIllage & KI

Marlene Eksteen van Potchefstroom gesels oor ‘n spesiale mosaïekprojek waarby sy en ‘n groep dames betrokke was om dié universiteitsdorp te verfraai. Naomi Brink vertel meer oor die Ya Bana Village Gastehuis en Retraitesentrum en die werk wat hulle onder kinders doen. Dr Eugene Botha gesels met ons oor kunsmatige…
22 Sep 1 hr 36 min

Mansgesondheid

Voedingskundige Madalein Helm gesels oor mansgesondheid en spesifiek oor voeding vir mans in elke lewensfase.
15 Sep 1 hr 35 min

Joodse Nuwejaar & Hoop na trauma

Marielle de Vos vertel meer oor die Joodse Nuwejaar wat op Saterdag 12 September begin. En Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor hoekom daar altyd hoop ná trauma is.
8 Sep 1 hr 44 min

Salwingsolies

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en hoe God Homself deur salwing openbaar.
1 Sep 1 hr 26 min