Bizskoops - 21 Maart 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Inflasie styg weer.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor wisselkoersspekulasie.
In internasionale sake-nuus... Japan se sentrale bank het die koste van lenings vir die eerste keer in 17 jaar verhoog
In beleggingsnuus, Suid-Afrika se verskansingsfondse toon goeie groei.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor rasseteikens in die finansiële dienste, skade aan die ondersese internetkabels en die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede