#DieGrootTrek - Grootgeld met Thys van Everest Wealth

Loading player...
Elke laaste dinsdag van die maand gesels ons met Thys Van Zyl alles GrootGeld. Ons loer bietjie na wat gebeur het in die markte, die afsluiting van die finansiele jaareinde en ook waar om jou geld te belê met die verkiesing wat opkom en met die kragkrisis in SA wat steeds onstabiel is.
26 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min