Bizskoops - 28 Maart 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Rentekoerse sal vir langer in Suid-Afrika hoër bly.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor ‘n paar positiewe ekonomiese aspekte.
In internasionale sake-nuus... daar was 'n paar belangrike globale rentekoersbewegings.
In beleggingsnuus, Suid-Afrikaanse staatseffekte bied van die aantreklikste opbrengste wêreldwyd
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die onteieningswetsontwerp, Suid-Afrika se verhouding met die VSA en die VPI.