2de DENIM en VELLIES DAMESDAG binnekort aangebied

Loading player...
'n Datum wat GROOT en in ROOI aangeteken moet word - 11 Mei!
Na aanleiding van die sukses van die 2022 DENIM en VELLIES DAMESDAG, word 'n tweede dag op 11 Mei aangebied.

πŸ”– Kaartjies is te koop by klantediens@ovk.co.za / alicel@ovk.co.za
πŸ“Ž Stalletjies kan bespreek word by Jana Steyn 0609240406.

Yolanda Maartens gesels met OVK bemarkingsbestuurder, Christel Basson.
28 Mar 2024 8AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Groep hoof finansiele beampte NWK: Alf White

Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK. Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se hart lΓͺ. Hul kyk na wat die projek reeds bereik het, en gesels ook oor wat NWK se visie en droom is…
9 Oct 4AM 5 min

Tweede jaar van die Breast Buddies Challenge op 17 Oktober in Bloemfontein

The Local Choice Pharmacy Towers in Langenhovenpark gaan op 17 Oktober (vanaf 09:00 tot 12:00) hul jaarlikse Breast Buddies Challenge hou om fondse in te samel vir borskankerbewusmaking ten bate van Hospice Bloemfontein. RW Odendaal sluit by Yolanda Maartens aan om jou te nooi om saam te kom trap vir…
7 Oct 6AM 3 min

Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer

Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.
28 Sep 3AM 5 min