Bizskoops - 11 April 2024

Loading player...
Op die program vandag ... Die regering en privaatsektor moet saamwerk om werk te skep.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die prys van sjokolade.
In internasionale sake-nuus... Hoof van groot bank waarsku oor stygende rentekoerse.
In beleggingsnuus, MTN se groter belegging in sy Suid-Afrikaanse netwerk werp vrugte.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor watervoorsiening, staalverbruik en wan- en disinformasie.
11 Apr 2024 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 09 April 2025

Op die program vandag: # Die reserwebank sal waarskynlik rentekoerse onveranderd hou # Provinsies het miljarde aan die Nasionale Tesourie verloor in onbestede fondse wat bedoel was vir infrastruktuurontwikkeling # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die hersiening van owerheidsbesteding # In internasionale sakenuus ... ‘n Volskaalse handelsoorlog het tussen…
11 Apr 9 min

Bizskoops - 03 April 2025

Op die program vandag: # n Eenheid van Absa beplan om volgende jaar 'n verteenwoordigende kantoor in Dubai te open # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor beleid en ekonomiese onsekerheid # In internasionale sakenuus ... Die konserwatiewe Amerikaanse TV-netwerk Newsmax het 'n buitengewone oplewing in die aandelemark beleef #…
3 Apr 10 min

Bizskoops - 27 Maart 2025

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van 2024 nog 12-duisend werksgeleenthede bygevoeg # Kenners bevraagteken die grondwetlikheid van ʼn BTW verhoging # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor inflasie, die rentekoers en die wisselkoers # In internasionale sakenuus.... Die Chinese elektriese voertuigreus B.Y.D…
27 Mar 10 min

Bizskoops - 20 Maart 2025

Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Volkswagen Group Africa wat meen dit word al moeiliker om in Suid-Afrika besigheid te doen # Februarie se inflasie bly onveranderd vanaf Januarie. # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor hoe dit met die…
20 Mar 10 min

Bizskoops - 13 Maart 2025

Ons het vandag 'n baie spesiale program. # Eerstens kyk ons na die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede. # Die Ekonoom, professor Waldo Krugell, sal ook vir ons sy terugvoer gee oor die toespraak. # Daarna loer ons in by die tweede Cape Winelands Knowledge Sharing fees wat…
13 Mar 19 min