
Rooikop Art: Moet laat niks jou van stryk bring nie
Loading player...
Cornu Du Pisanie-Gouws is dalk nie 'n oorspronklike rooikop nie, maar dit werk vir haar. Sy vertel hoe haar kunsreis begin en ontwikkel het tot Rooikop Art vandag.