Bizskoops - 18 April 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Tesourie het die sperdatum vir openbare kommentaar vir die Begrotingsfasiliteit vir Infrastruktuur verleng.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor dienhuidige aanwysers.
In internasionale sake-nuus... Inflasie in die Verenigde State bly hardnekkig.
In beleggingsnuus, beleggingspesialiste raai Suid-Afrikaners aan om hul spaargeld oorsee te belê.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor koalisieregerings, voedselskaarste en die konflik-eskalasie in die Midde-Ooste.