
Agra Draadloos Direk Ep 105
Loading player...
Hierdie week gesels PD met Paul Klein oor die N brand wat ‘n vereiste is vir lewendehawe wat na Suid Afrika uitgevoer word op die hoef. PD kyk ook na die nuutste kommersiele veilings wat opkom.