Afrikaners vra `n kultuurverdrag met die owerheid - Proff. Jannie Rossouw, Piet Croucamp en Mnr. Jan Bosman in gesprek.

Loading player...
Afrikaners bevestig dat julle n besliste rol wil speel in die toekoms van Suid-Afrika en wil `n sg. kultuurverdrag met die owerheid sluit. Jan Bosman, Piet Croucamp en Jannie Rossouw gesels openhartig en direk.
26 Apr 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min

Wat behels egte medemenslikheid?

Jannie Pelser en gaste, Ds Rudi Swanepoel, Dr Andre van Niekerk en Prof Fanie gesels vandag oor wat behels egte medemenslikheid
3 Sep 51 min