#DieGrootTrek - Biddag 2024 (Renier en Adel Bester)

Loading player...
Renier en sy vrou Adel deel hulle ongelooflike getuienis en gesels met Doepie en Nina oor huwelike, gesinne en die krag van vergifnis.
29 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min