#DieGrootTrek - Elandre

Loading player...
Wat 'n voorreg om die man homself saam ons in die ateljee te hê. Elandre kom kuier op die Groot Trek vanmiddag met van sy ouer liedjies akoesties en ook n splinternuwe enkelsnit wat hy bekendstel. Jy wil nie die man se talente misloop nie.
26 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min